Gedurende hierdie tyd van ongekende omgewings en globale ekonomiese uitdagings, werk CEVA hard om produkte te skep wat veilig is vir gebruikers, diere en verbruikers. Ons neem ons verantwoordelikheid om die omgewing te beskerm ernstig op, deur uitvoering van gereelde studies om die impak van diere-afval op die omgewing te identifiseer.
Ons navorsing en ontwikkeling sentrums hou ‘n streng oog oor die welsyn van diere. Al die werk wat daar gedoen word, word deur ‘n 12-punt, etiese handves beheer. Punt 7 daarin bepaal dat alle diere studies ingedien moet word vir goedkeuring by die interne etiese komitee.
CEVA is ‘n sigbare ondersteuner van, en bydraer tot verskeie welsyns en maatskaplike programme.
Last update: 14/05/2020