
C.H.I.C.K Program: BROEIERY INENTING IS NOU KWALITEITS GOEDGEKEUR >
Ceva Suid Afrika se C.H.I.C.K Program is bekroon met die eerste Gehalte-kode van Praktyk erkenning deur Bureau Veritas.

AVI- AFRIKA 2016 >
AVI-Afrika is die grootste pluimvee kongres en uitstalling in Afrika.

‘N SPESIALE BESOEKER AAN CEVA SA >
Sy Eksellensie Mnr András László Király, die Hongaarse ambassadeur in Suid-Afrika, het die CEVA Suid-Afrika kantore en aanleg besoek. Hy was vergesel van die Eerste Sekretaris - Kommersiële en Ekonomiese attaché, Mnr Attila Sándor Erdös.

CEVA SUID-AFRIKA STEL HYOGEN BEKEND BY 2016 SAVPO SIMPOSIUM >
Bekendstelling van Hyogen en herbekenstelling van Gleptocil aan die varkbedryf.

AVI - AFRICA 2015 >
Ceva wen die toekenning vir "Beste groot uitstalling"

Beesboerdery Skool >
“Samewerking tussen die Veearts en Boer in alle aspekte van Beesreproduksie om die vleisopbrengs per hektaar te optimiseer"

Melkbees Boerdery Skool >
'n Samekoms van top Melkbees Veeartse en Boere om die voordele en toestande te bespreek vir vasgestelde tyd AI sukses.
HERMANN STASSEN – BESIGHEIDEENHEIDS BESTUURDER – PLUIMVEE >
Bevordering vir Hermann Stassen.
Privexia® Bekendstelling >
Dit is vir ons ‘n groot voorreg om Ceva Dieregesondheid se nuwe endektosied, Privexia® , Reg. Nr. G3915 (Wet 36/1947), aan u bekend te stel. Privexia® bevat 1% Moksidektien , ‘n tweede generasie makrosikliese laktoon, met ‘n breë spektrum aktiwiteit teen beide interne en eksterne parasiete. Privexia® is geregistreer met ‘n 35 dae nawerking in die beheer van haarwurm en bruinmaagwurm by skape...
The Relevance of Bursa Size in modern Poultry Production >