Parasietmiddels

CEVA dek alle gebiede van interne en eksterne parasiet behandeling.

  • Endektosiede: 
  • Privexia® (Moksidektien):  ‘n Antiparasietiese veemiddel vir die behandeling en beheer van inwendige en uitwendige parasiete van beeste en skape, met nawerkende aktiwiteit teen sekere belangrike rondewurms van beeste en skape sowel as bloubosluise op beeste.
  • Doseermiddels: 
  • Maxicare® (Albendasool / Klosantel): Breë spektrum middel teen rondewurms, melk lintwurm, lewerslak, neuswurm in skape en bokke, met 'n 3 weke nawerking teen Haakwurm en Haarwurm.
  • Prestin® (Prazikwantel): Teen al die lintwurm spesies in skape en bokke.
  • Ektoparasitietmiddels: 
  • Cypertraz® Pour-on (Sipermetrien / Amitras) teen Bruin-oor en Rooipoot bosluise, in skape en bokke.

Last update: 19/01/2021

Terug na bo