SLEGS VIR DIEREGEBRUIK
CEVA OLAQUINDOX 10 %
Reg Nr G1042 Wet 36 / 1947
Groeibevorderaar vir varke en braaikuikens
BERGING
Berg in ‘n koel, droë plek.
SAMESTELLING
Olaquindox 100 g per kg
WAARSKUWINGS
Moet nie voer binne 48 uur voor slag nie.
NIE VIR GEBRUIK IN PERDE NIE.
Alhoewel hierdie middel breedvoering onder ‘n wye verskeidenheid van toestande getoets is, mag dit faal as gevolg van verskeie redes.
Indien dit vermoed word, raadpleeg ‘n veearts en verwittig die registrasiehouer.
Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere.
VOORSORGMAATREËLS
Dra beskermende klere, gebruik maskers en handskoene wanneer die produk hanteer word.
GEBRUIKSAANWYSINGS: Gebruik slegs soos aangedui.
Moet deeglik met die voer gemeng word, soos volg:
BRAAIKUIKENS
100 g per ton (10 pdm). Die insluitingspeil mag tot 200 g per ton (20 dpm) verhoog word, maar dan slegs op veeartsenykundige voorskrif.
VARKE
500 g per ton (50 dpm). Die insluitingspeil mag gehalveer word tot 250 g per ton (25 dpm) as verdubbel word tot 1 000 g per ton (100 dpm) maar dan slegs op veeartsenykundige voorskrif.
AANBIEDING
25 kg
REGISTRASIEHOUER
Ceva Animal Health (Edms) Bpk
Reg Nr 1973/016009
Posbus 7707
HALFWAY HOUSE
1685
Tel. 011 312 4088