'n Orale middel teen Rondewurms en melk lintwurm in beeste. Bevat ook seleen.
Aktiewe bestanddele: Albendasool 15,0 % m/v en Seleen (as Natrium selenaat) 0,146 % m/v.
Dosis: 1 mℓ / 15 kg liggaamsmassa
SLEGS VIR DIEREGEBRUIK
AVEX®
Reg Nr G3404 Wet 36/1947, Namibië Reg Nr V04/18.1.8/720 Wet 13/2003,
(2) Bensimidasool
INDIKASIES:
‘n Orale Middel teen rondewurms en melklintwurm in beeste.
VERSIGTIG
BERGING:
Berg onder 25 °C
SAMESTELLING:
Albendasool 15,0 % m/v en Seleen (as Natrium selenaat) 0,146 % m/v
WAARSKUWINGS:
MOENIE BEESTE BINNE 14 DAE NA BEHANDELING VIR MENSLIKE GEBRUIK SLAG NIE.
MELK VAN BEHANDELDE DIERE MOET NIE VIR MENSLIKE GEBRUIK TOEGELAAT WORD NIE.
Moenie met enige ander middel meng nie.
Hou buite die bereik van kinders, oningeligte persone en diere.
Alhoewel hierdie middel breedvoerig onder ‘n wye verskeidenheid van toestande getoets is, mag dit faal as gevolg van verskeie redes. Indien dit vermoed word, raadpleeg ‘n veearts en verwittig die registrasiehouer.
GEBRUIKSAANWYSINGS: Gebruik slegs soos aanbeveel.
Slegs vir gebruik in beeste.
Gebruik as ‘n mondelingse dosering.
Skud deeglik voor gebruik.
Dosis: 1 mℓ / 15 kg liggaamsmassa. (10,0 mg / kg)
Voorbeeld:
Liggamsmassa (kg) | Dosis (mℓ) | Aantal dosisse in pak (1 ℓ) | Aantal dosisse in pak (5 ℓ) | Aantal dosisse in pak (10 ℓ) |
---|
90 120 180 225 270 360 450 | 6,0 8,0 12,0 15,0 18,0 24,0 30,0 | 166 125 83 66 55 41 33 | 833 625 416 333 277 208 166 | 1 666 1 250 833 666 555 416 333 |
DOELTREFFENDHEID:
Rondewurms:
Wurmsoort | Volwasse | Onvolwasse |
---|
Haarwurm | * | * |
Bruinmaagwurm | * | * |
Beesbankrotwurm | * | * |
Haakwurm | * | * |
Knoppieswurm | * | * |
Longwurm | * | |
Melklintwurm | Klas 1 |
* Beheer 90 – 100 % effektief
** Hulpmiddel in die beheer 60 – 89 % effektief
Klas 1: 100 % doeltreffend in meer as 80 % van behandelde diere
Dood wurmeiers wat in die dier teenwoordig is tydens dosering.
AANBIEDING:
1 ℓ, 5 ℓ, 10 ℓ
Registrasiehouer:
Ceva Animal Health (Edms) Bpk
Reg Nr 1973/016009/07
Posbus 7707
Halfway House 1685
011 312 4088