Wanneer die Adaptil nekband knus kontak maak met die hond se vel, sal die liggaamstemperatuur die nekband verwarm en die verspreiding van die feromone laat ontsnap. Twee grootes Adaptil nekbande is beskikbaar - vir klein hondjies is dit Klein/Medium en vir groot honde Medium/Groot.
Dit is belangrik dat die Adaptil nekbank knus met die hond se vel kontak maak te alle tye.
Elke nekband hou vir 4 weke en kan vervang word soos benodig.
Hoe om die Adaptil nekband aan te sit
- Plaas die band deur die gespe
- Plaas die band oor die hond se kop
- Verstel om knus te pas en sny oortollige stuk af indien nodig.
- Gaan die nekband gereeld na. Dit moet knus teen die hond se nek wees.
ADAPTIL
Adaptil is 'n sintetiese namaaksel van die natuurlike hond feromoon wat honde help met 'n reeks stresvolle situasies.
Die nuwe nekband is grys van kleur en het ook 'n verbeterde gespe om behoorlik te pas. Die Adaptil naam is nou ook op die nekband gedruk in Braill
Veilig
Adaptil is hond spesifiek, reukloos, nie-sederend, nie-sistemies en kan tesame met ander medisyne gebruik word.
Bewese
Die effektiwiteit van Adaptil is in 18 studies gedemonstreer, in wetenskaplike joernale gepubliseer en bespreek by veterinêre konferensies rondom die wêreld.
Vir klein hondjies - Adaptil help klein hondjies om in the pas in 'n nuwe tuiste en het werklik positiewe effekte op hondjies se omgang met ander honde. Om 'n Adaptil Nekband aan klein hondjies van 6-16 weke te sit help hulle om te ontwikkel in volwasse honde met goeie gedragspatrone, en verminder die kanse om stresverwante kondisies later in hulle lewens te ontwikkel.
Vir groot honde - Adaptil kan ook help met die verblyf in hondebewaarplekke, met verhuisings en 'n hele reeks stresvolle situasies, veral tydens vuurwerke en gedurende reise.
Vertroue
Adaptil word deur diere gedragskenners, veeartse en nood organisasies gebruik vir die afgelope 10 jaar
Adaptil is beskikbaar in 3 maklik om te gebruik formules.
Adaptil word ondersteun deur 'n waarborg vir satisfaksie.
Ander Adaptil produkte
Adaptil Spreier
Adaptil Sproei