Farmaseutiese en ander produkte

Antibiotika en ander spesialiteits farmaseutiese middels

 PHARMASEUTIESE MIDDELS EN ANDER

 CEVA bied 'n wye verskeidenheid van water oplosbare en In-voer medisinale Antibiotika, Koksidiostate en groei Promoters. Dienste wat CEVA aanbied om die doeltreffende en verantwoordelike gebruik van hierdie produkte  te ondersteun sluit in:

  •  In-voer ontleding
  •  Antimikrobiese sensitiwiteit skyfies
  •  MIC (Minimum Inhiberende Konsentrasie) monitering.

 Al hierdie produkte is geregistreer by die toepaslike regulerings owerhede en sluit in:

 ANTIBIOTIKA

 

 REG NR

 PRODUK

 AKTIEWE

 AKTIEWE KONSENTRASIE

 G3666

 DOXYVIT 100

 Doxysiklien HCL

 10%

 G1562

 COLIMIX PLUS

 Sulphametoxypyradizine + Trimethoprim

 30% +6%

 G2430

 BIAPRIM

 Na-Sulphadiazine + Trimethoprim

 20% +4%

 G903

 TYLOSIN TARTRATE

 Tylosien Tartraat

 80%

 G1904

 KITASAMYCIN TARTRATE

 Kitasamysien tartraat

 80%

 G1222

 TYLOSIN FOSFAAT

 Tylosien Fosfaat

 10%

 G1905

 KITASAMYCIN FOSFAAT

 Kitasamysien Fosfaat

 10%

 G1563

 OXYTET 5,5% W/S

 Oksitetrasiklien HCL

 5,50%

 G2499

 OXYTET 20% FG

 Oksitetrasiklien HCL

 20%

 KOKSIDIOSTATE

 REG NR

 PRODUK

 AKTIEF

 AKTIEWE KONSENTRASIE

 G2499

 ANCOBAN 200

 Natrium monensin

 20%

 G473

 DOT PLUS

 Dinitolmide Plus Ethopabate

 25% en 1,6%

 G2307

 SALINOCOX 12%

 Natrium Salinomysien

 12%

 G2384

 NICARBAZINE 25%

 Nikarbasien

 25%

 GROEI BEVORDERAARS

 REG NR

 PRODUK

 AKTIEF

 AKTIEWE KONSENTRASIE

 G2472

 BAMBERMYCIN

 Flavophospholipol

 2%

 G1042

 OLAQUINDOX

 Olaquindox.

 10%

 G1070

 ZINC BAC

 Sink basitrasien

 15%

Last update: 02/12/2022

Terug na bo