Parasietmiddels

CEVA dek alle gebiede van interne en eksterne parasiet behandeling.

  • Endektosiede:  Privexia® (Moksidektien):  ‘n Antiparasietiese veemiddel vir die behandeling en beheer van inwendige en uitwendige parasiete van beeste en skape, met nawerkende aktiwiteit teen sekere belangrike rondewurms van beeste en skape sowel as bloubosluise op beeste.
  • Doseermiddels: AVEX®, (Albendasool / Selenium) teen rondewurms en melk lintwurm. Bevat ook Selenium.
  • Ektoparasietmiddels: Cypertraz® Pour-on (Sipermetrien / Amitras) teen bosluise, luise, myte en vlieë. Geen melk onttrekkingsperiode.

Last update: 25/10/2021

Terug na bo