Coglavax® (Entstof vir Klostridiose)
'n Polivalente-geïnaktiveerde entstof vir die voorkoming van die volgende klostridiale infeksies in skape en beeste:
- Klostridiale myositis (Gas gangreen, Kwaadaardige edeem, Sponssiekte, nekrotiese hepatitis)
- Enterotoksemie (Rooiderm, Bloedderm, bloednier, Hemoragiese enteritis)
- Tetanus
Coglavax® induseer 2 IE / ml teenliggaampies teen Alpha toksien van Clostridium perfringens Tipe A.
Voordele:
Effektiewe verlaging in die risiko van verliese as gevolg van toksien produksie na die groei van die Klostridiale bakterieë in die maag, onder die volgende omstandighede:
- Vinnig groeiende kudde met hoë voer inname
- Na-baring in verse en koeie
- Gedurende inname van geil groeiende weiding
- Variasie in inname soos gereeld die geval is in nie-weiding sisteme en by bees en skaap voerkrale
- In wonde (Byvoorbeeld veroorsaak tydens skeer, baarmoeder wonde, knip van stert, kastrering en tandkryding
Laer risiko van inspuitligging weefsel reaksies.
Last update: 27/10/2021
Verwante onderwerpe: coglavax sponssiekte klostridiale bloedderm rooiderm bloednier entstowwe